FRANCOIS & JANINE – Riebeeck Kasteel

My eerste fotosessie in wingerde en wat ‘n voorreg om dit met hierdie twee spesiale mense te kon meemaak! Ons het ‘n spesiale gebeurtenis gehad om vas te vang of eerder ‘n spesiale datum om te onthou! Veels geluk julle met die verlowing! Kan nie wag om vir julle mooi foto’s vir julle troudag te…

Details

Skippers Tweeling – Moorreesburg

Tweelinge het ‘n spesiale band tussen hulle en dit was so spesiaal om dit vir hierdie twee sussies te kon vasvang. Tot die plaaslike ‘celebrity’ donkie het kom loer wat hierdie twee so spesiaal maak.

AVEMORE Accomodation – Stellenbosch

I had the privilege to take website photos for Avemore Apartmens.  Avemore Consists of 9 stunning Self-Catering apartments, located in Central Historic Stellenbosch.  Great care has been taken into decorating these special apartments, providing guests with everything they need to make a short or long stay extremely comfortable.  Avemore offers guests a home away from…

Details